Blog Post

Blog  Post

My name is Albie and welcome to my site. I live in Uvongo, (next to Margate) South Africa. Besides the angel babies I do ribbon embroidery and used to restore porcelain for antique shops in Cape Town. I spend 23 years in the South African Police and retired as a Lieutenant-Colonel.  After that I qualified as a personal trainer .  I remarried in 2006 and moved to the South Coast of Natal.  I started to reborn dolls in 2007. I love and enjoy this new art form. These dolls are collectable heirlooms and are your special gift in life.

Consumer Reviews

  1. Hi Albie. Ek bly in Amanzimtoti, en is opsoek na 3 babas om aan te neem. 1 x baba seuntjie, 1x baba dogtertjie vir my 2 kinders. En een seuntjie vir myself. My dogters is absoluut fanaties oor die babas, en ek soek 2 x prem babas vir hulle. Is dit moontlik dat jy vir my foto’s kan stuur van die beskikbare babas wat jy tans het, en wat die kostes sal beloop as ek drie bestel? Ek sal die babas self optel en sommer kontant ook betaal.

    Laat weet my asb. Baie dankie

    Majka

  2. Hi daar, ek stel belang om n Angel Baba vir my dogter te kry. Kan jy asb vir my stuur watse babas daar is en ook pryse. Baie dankie

    • Hallo Chanelle
      Ek het op die oomblik geen babas beskikbaar. Ek is besig om voor te berei vir ‘n skou in Amerika en is vol geboek tot September.

      My babas se prys begin van R6000.00 afhangend van watter kit jy kies plus die koerier kostes.

      “n Deposito van R2500 word vereis en die balans by voltooiing voor versending van die baba.

      Baie groete

      Albie

  3. Hello Albie!
    Ek bly in Umtentweni!
    Ek wil verskriklik graag vir my tweede kleindogte ook n Engelbaba koop! Ek het n paar jaar terug vir my eerste kleindogter ene by jou gekoop by die vlooimark op Uvongo! Sy kyk so mooi na haar! Ek sal regtig bly wees as jy vir my kan terugvoer gee oor wat beskikbaar is en dan ook die pryse asb!
    Liefde Groete
    Gerda Steyn
    Tel: 0718863845

    • Hallo Gerda – ek het verhuis na Stilbaai en ek vertrek hierdie Saterdag na Amerika vir ‘n skou . So jammer ek het geen babas beskikbaar nou.

Submit a Comment

Your email address will not be published. Required fields are marked *

You may use these HTML tags and attributes: <a href="" title=""> <abbr title=""> <acronym title=""> <b> <blockquote cite=""> <cite> <code> <del datetime=""> <em> <i> <q cite=""> <s> <strike> <strong>